Popup content
MALE SCAMMERS. com
   
First name: Thomas
Last name: Cole
Age: 62
Name aliases:
Thamas, Thom, Thomes, Tom, Toma, Tomas, Tommy, Toomas
Romance scammer's Location(s):
Kuala Lumpur (Malaysia)
Also claims to be in:
Austin, Texas (USA)
Address(es):
East 4th,102 street, Queens Blvd, Austin, Texas, USA, 78701
Phone number(s):
13233661238
E-mail address(es):
thcole13@gmail.com
Operates on site(s):
Badoo, Zoosk

Scam REPORT(S)

REPORT N1 (added on August, 28, 2013)
Kathleen (South Africa)


Ek wil net graag al Thomas Cole se gegewens vir jou gee wat ook een van die scammers is het my gevra om hom te help met n pakkie wat hy vir my gestuur het en ek nog steed nie ontvang het nie , jy het van dit gesien maar nou sal ek jou al die inligting gee.
die naam is Thomas Cole pakkie was gestuur by international diplomatic immunity courier Mr Francis on 21.6 2013. Die koerier het my altyd gekontak met inligting hoe om die betalings te doen, eers was dit R4999 internet betaling rek: O.L BABATUNDE rek no 1028911335 bank co 198765 ON 21.6.2013, Toe weer aan S Mnguni acc 62215105877 R4000 en
R4000 send via shoprite 8.7 ref M13070827133230 aan Mr Francis en toe R2000 shoprite M13070923090318 aan Thomas Cole en toe wil hy weer gehad het ek noet vir hom R3000 stuur via shoprite maar ek het geweier.
Hoop al die inligting kan jou help
Baie dankie.

Comments

Please add comments about this scammer.
To place complete report with photos, letters, fake docs, etc. and become Free Gold member on our website, please fill in the report form.
Created: 2013-08-28    Last updated: 2018-01-11    Views: 1182